Die VakansieBier Braaibier is ‘n Lager Craft Beer wat vanaf Februarie 2025 regoor Suid-Afrika beskikbaar sal wees. Hierdie bier het ‘n gladde, gebalanseerde smaak en is perfek vir enige geleentheid – net soos ‘n braai! Of jy dit nou met vriende, familie of by ‘n spesiale geleentheid geniet, die Braaibier sal ‘n uitstekende keuse wees.
The VakansieBier Braaibier is a Lager Craft Beer that will be available across South Africa from February 2025. This beer has a smooth, balanced taste and is perfect for any occasion – just like a braai! Whether enjoyed with friends, family, or at a special event, the Braaibier is an excellent choice.






